Monday, June 6, 2011

Die mense in die venster!

Gedig Deur Marc Aupiais

Die mense wat dink,
Is dit die waarheid?
Sal ons nou huil!
Sal alles gaan weg?
Die mense wat dink, is dit die waarheid,
Is die mense wat dink,
Alles,
Is die mense wat dink, nou dood!!?

En jou ouers!
Waar is hulle?
Is hulle dood?

Ek wonder na jou meisiekind,
Meisie!

Waar is jy!
Glo jy van jou God?
En van my hoop?

Waar is jy?
Foto na a raam!

En die mense na die venster!
Hulle jy kan koop en verkoop!

En dink jy van die wereld?
Of is elke dag?
Is jou lewenskap nie vir jou nie?
Is elke dag vir jy 'n glimlag?
Moet jy altyd lag?

As die engele het gehuil!
En ek wil huil ook!
Vir jy!

Jy is a meisie in 'n raam!
Die venster van a foto!
Jy is nog nie dood nie!
Wil jy myne wees?

No comments:

Post a Comment

No spam, junk, hate-speech, or anti-religion stuff, thank you. Also no libel, or defamation of character. Keep it clean, keep it honest. No trolling. Keep to the point. We look forward to your comments!