Monday, June 6, 2011

Die Meisie van my Droome!

Gedig deur Marc Aupiais

Jy is die meisie van my droeme.
Die vryheid van my hart!
Jy is altyd saam met my siel!
Maar jy is daar!
Nie hier nie!

Jy is die droome van die mense!
Jy is die droome van die wereld!

En as ek slaap!
En as ek waak!

Ek dink van jou!

En vandag ek lag!
More, sal ek huil!
En die volgende day!
Ek weet nie!

No comments:

Post a Comment

No spam, junk, hate-speech, or anti-religion stuff, thank you. Also no libel, or defamation of character. Keep it clean, keep it honest. No trolling. Keep to the point. We look forward to your comments!