Friday, June 10, 2011

Tuis toe gaan



Foto na Marc Aupiais! Copyright Marc Evan Aupiais! All Rights Strictly Reserved!

Gedig Deur Marc Aupiais

Afrika, is my huis,
Afrikan, my eerste gedagte,
En ek huil!
Vir Afrika,
En ek Lag!
Vir die nasie!

Afrika Glo Na God,
En die republiek,
Van die wereld.

Waar elke mense moet asseblief goed wees.
Waar God is nie bose nie.
Waar God is nie op die syd van bose mense nie.
Nee, hy is nie jou God nie.

En ek dink van huis,
Ek wil tuis toe Gaan!

Ek wil na die natuur van ons God nou glo!

Maar, waar is jy?
Jy is nie Afrika nie!
Nee,
Jy is nie hoop nie!

Ons glo na die Republiek,
Ons glo na God,
Ons glo na hoop,
En die Good!
Nie die bose nie!

Maar jy,
Jy glo na liedjies,
En na die klip bose,
Nie die klippe van hoop nie.
Jy glo na bose mense,
En moeder,
En die bose nasie?
Nie die Republiek van my wereld nie.

En ek huil! Vir jou! Meisiekind!

Jy is nie Afrika nie!
Jy is nie ons boeme,
Hy is nie ons hoop,
Jy is nie ons nie!

En ek huil!
Jy weet nie God nie?
Is dit die waarheid?
Of 'n ander God?
Die God van die bose dood!?

Jy glo na mense,
Ek glo na God!

En ek Huil,
Jy is nie Afrika se meisie nie!
Maar is jy bose?
'N bose meisiekind?

No comments:

Post a Comment

No spam, junk, hate-speech, or anti-religion stuff, thank you. Also no libel, or defamation of character. Keep it clean, keep it honest. No trolling. Keep to the point. We look forward to your comments!